Ouma en die plaasdiere
Ek het nooit my ouma aan my pa se kant geken nie. Ek het maar net stories oor haar gehoor. Sy het soos ʼn interessante karakter geklink as ek luister hoe sy en die plaasdiere oor die weg gekom het.
Read MorePosted by Niel en Michelle | Jun 26, 2022 | Plaasstories |
Ek het nooit my ouma aan my pa se kant geken nie. Ek het maar net stories oor haar gehoor. Sy het soos ʼn interessante karakter geklink as ek luister hoe sy en die plaasdiere oor die weg gekom het.
Read MorePosted by Niel en Michelle | Jun 20, 2022 | Ander stories |
Baie van my familie aan my pa se kant is rokers. Ek het gelukkig nooit begin rook nie, en dis ook...
Read MorePosted by Niel en Michelle | Jun 12, 2022 | Plaasstories |
Al my pa se familielede het honde, seker maar omdat hulle met honde groot geword het, en op ʼn plaas is dit darem ook goed om ʼn hond te hê. Soos enige dier, word honde siek, en dan moet hulle veearts toe gevat word.
Read MorePosted by Niel en Michelle | Jun 5, 2022 | Plaasstories |
My pa het baie stories, maar sommiges is baie gebonde aan die era en nie almal sal dit snaaks vind...
Read MorePosted by Niel en Michelle | May 29, 2022 | Plaasstories |
Ek hou nie van goggas nie, maar dit lyk asof my familie ʼn interessante verhouding het met al wat ʼn gogga. Ons het selfs ʼn gogga ʼn nuwe naam gegee.
Read More