Category: Die Kalahari Malans

Loading

Nuwe Stories

  • Misgissings
    My pa het ʼn paar stories oor hoe mense hulle lelik misgis het. Soms het net trane geloop, maar soms was dit hospitaalsake. My pa het vertel: Ek was nog op skool en ek het ʼn paar rand êrens gekry. Ek het toe vir my ʼn blikkie kondensmelk gekoop en dit was baie waardevol op… Read more: Misgissings
  • Misverstande, misrekeninge, en vals herinneringe
    Die lewe is vol misverstande, misgissings, en soms ook dinge wat nie presies gebeur het soos jy dit onthou nie. Ek en my pa het stories van elkeen. My pa het vertel: Daar was ʼn ou, oom Louis, wat saam met my gewerk het ʼn paar jaar terug, maar hy het ongelukkig vreeslik gehakkel. Hy… Read more: Misverstande, misrekeninge, en vals herinneringe
  • Gemsbokpoeding
    My pa het die gewoonte om te braai met sy mooiste, ordentlikste klere aan – en my ma verpes dit, want sy weet mos die vet gaan op hom spat en dan moet sy dit was. Deesdae is dit ʼn bietjie beter, want hy trek darem ʼn voorskoot aan. Daar is ʼn paar ander ouens… Read more: Gemsbokpoeding