Die groot skrik
Dit sou seker nie ‘Stories van die Kalahari’ gewees het as daar nie ʼn paar jagstories was nie. My pa se kant van die familie is ʼn klomp vleisliefhebbers, en natuurlik moet die vleis van iewers af kom. So daar is gereeld gejag.
Read More