Die boerboel en die verjaardagkoek
Ons is baie lief vir ons honde en hulle is soos my ouers se kinders. Hulle word lekker bederf en...
Read MorePosted by Niel en Michelle | Sep 3, 2022 | Die Kalahari Malans |
Ons is baie lief vir ons honde en hulle is soos my ouers se kinders. Hulle word lekker bederf en...
Read MorePosted by Niel en Michelle | Aug 28, 2022 | Plaasstories |
Baie lank voor my tyd, het my oupa geboer met skaap en bees naby Kuruman. My oom het baie gehelp met nuwe vee wat by die vendusie gekoop is.
Read MorePosted by Niel en Michelle | Aug 21, 2022 | Ander stories |
Hierdie volgende storie was lank voor my tyd, en ek betwyfel die akkuraatheid van sommige daarvan, maar jy moet maar self besluit.
Read MorePosted by Niel en Michelle | Aug 14, 2022 | Ander stories |
Daar is ʼn dorpie in die Kalahari met die naam Hotazel, maar die mense noem dit sommer ‘hot as hell’. Daardie naam is akkuraat, want soos die meeste van die Kalahari is dit belaglik warm daar. Daar is heelwat ander plekke wat ook beskrywende name het.
Read MorePosted by Niel en Michelle | Aug 7, 2022 | Die weermag |
Hier in Australië praat almal Engels en ʼn mens mis Afrikaans. Daar is ʼn paar Afrikaners wat net Engels praat as die nood hoog is, amper soos die volgende storie.
Read More