My pa se jakkalsies
My pa was nog altyd baie lief vir diere, seker maar omdat hy op ʼn plaas groot geword het. Hy het baie troeteldiere gehad deur die jare, maar oupa was nie ʼn aanhanger van al sy troeteldiere nie.
Read Moreby Niel en Michelle | Mar 26, 2023 | Plaasstories | 0 |
My pa was nog altyd baie lief vir diere, seker maar omdat hy op ʼn plaas groot geword het. Hy het baie troeteldiere gehad deur die jare, maar oupa was nie ʼn aanhanger van al sy troeteldiere nie.
Read Moreby Niel en Michelle | Dec 29, 2022 | Plaasstories | 0 |
Ou sus, daar was op ʼn slag ʼn vendusie in ʼn droogte en daar was ʼn kraal met bokke. Daar was agt bokooie en my pa het hulle gekoop vir R5 stuk.
Read Moreby Niel en Michelle | Aug 28, 2022 | Plaasstories | 0 |
Baie lank voor my tyd, het my oupa geboer met skaap en bees naby Kuruman. My oom het baie gehelp met nuwe vee wat by die vendusie gekoop is.
Read Moreby Niel en Michelle | Aug 2, 2022 | Plaasstories | 0 |
My pa is baie lief vir diere – jy kan maar net sy drie honde by die huis vra. Daardie honde is...
Read Moreby Niel en Michelle | Jun 26, 2022 | Plaasstories | 0 |
Ek het nooit my ouma aan my pa se kant geken nie. Ek het maar net stories oor haar gehoor. Sy het soos ʼn interessante karakter geklink as ek luister hoe sy en die plaasdiere oor die weg gekom het.
Read Moreby Niel en Michelle | Jun 12, 2022 | Plaasstories | 0 |
Al my pa se familielede het honde, seker maar omdat hulle met honde groot geword het, en op ʼn plaas is dit darem ook goed om ʼn hond te hê. Soos enige dier, word honde siek, en dan moet hulle veearts toe gevat word.
Read Moreby Niel en Michelle | Jun 5, 2022 | Plaasstories | 0 |
My pa het baie stories, maar sommiges is baie gebonde aan die era en nie almal sal dit snaaks vind...
Read Moreby Niel en Michelle | May 29, 2022 | Plaasstories | 0 |
Ek hou nie van goggas nie, maar dit lyk asof my familie ʼn interessante verhouding het met al wat ʼn gogga. Ons het selfs ʼn gogga ʼn nuwe naam gegee.
Read Moreby Niel en Michelle | May 15, 2022 | Plaasstories | 0 |
My pa het al baie gesê, “My kind, van lui wees maak jy net vir jouself werk.” Hy het darem ook ʼn...
Read Moreby Niel en Michelle | May 9, 2022 | Plaasstories | 0 |
“Het Pappa-hulle nie muishonde op die plaas gehad nie?” Hy antwoord, “Ek kan jou sommer oor die algemeen vertel oor ʼn vervlakste muishond!”
Read Moreby Niel en Michelle | May 1, 2022 | Plaasstories | 0 |
Ek het nooit my oupa geken nie, ek het maar net die stories gehoor. Hy was ʼn boer en het nie nonsens gevat nie.
Read Moreby Niel en Michelle | Apr 24, 2022 | Plaasstories | 0 |
Elke nou en dan vra my pa vir my ʼn vraag wat ek nog nooit gevra is nie. Soos die dag toe hy vir my...
Read More