Die Malantjies en die tandarts
Ek is nie mal oor ʼn tandarts nie, maar soos ek die stories hoor, klink dit asof my pa se familie...
Read Moreby Niel en Michelle | May 22, 2023 | Kattekwaad in die Kalahari | 0 |
Ek is nie mal oor ʼn tandarts nie, maar soos ek die stories hoor, klink dit asof my pa se familie...
Read Moreby Niel en Michelle | Nov 6, 2022 | Kattekwaad in die Kalahari | 0 |
Ek het ʼn oom Ben gehad, maar hy is oorlede lank voordat ek nog ʼn gedagte was. Hy was ʼn slim man en...
Read Moreby Niel en Michelle | Oct 23, 2022 | Kattekwaad in die Kalahari | 0 |
Soos wat ek my pa se stories al so oor die jare geluister het, klink dit asof hulle lief was (en is) vir kattekwaad. Maar soms het hulle nie moeilikheid gesoek nie, maar dit het hulle uitgesoek. Soos byvoorbeeld met my oom, en sy vreemde geskiedenis met al wat ʼn bobbejaan is.
Read Moreby Niel en Michelle | Jul 4, 2022 | Kattekwaad in die Kalahari | 0 |
As daar sewe kinders in ʼn huis bly, en dit nog op ʼn plaas ook, word daar seker baie gestry. Met die gestryery is daar altyd iemand wat besluit dis beter om die pad te vat. Daar was al ʼn paar wegloopstories op die plaas.
Read Moreby Niel en Michelle | Feb 13, 2022 | Kattekwaad in die Kalahari | 0 |
Ek het gehoor daar was die storie van springhase en my oom Renier en toe het ek begin vrae vra. Blykbaar het hy baie kattekwaad aangevang in sy lewe.
Read Moreby Niel en Michelle | Jan 31, 2022 | Kattekwaad in die Kalahari | 0 |
As die kinders nie gewerk het nie, het hulle op iemand se senuwees gewerk. Ai, en kattekwaad was volop – gewoonlik op ʼn Sondagmiddag.
Read Moreby Niel en Michelle | Jan 24, 2022 | Kattekwaad in die Kalahari | 0 |
Hierdie is een van my gunsteling stories omdat so tipies is van my familie. My neef het dit vir my vertel by my oom, sy pa, se begrafnis.
Read More